1.
Digby ou Vaalrivier
oord van soveel plesier.
Hier is ons skool gebou
Ons bly aan ons reëls getrou
Standerton Laerskool, kennis bring koers
2.
Kennis bring koers voorwaar,
Soms leer ons lewensreg,
dit verklaar ons leuse reg.
Standerton Laerskool, kennis bring koers.
3.
Pragdorp van die Hoëveld
laat ons dit tog luid vermeld,
Raak dit ons skool se naam,
dan werk ons almal saam.
Standerton Laerskool, Kennis bring koers.