Laerskool Standerton bied stoei aan wat baie voordele inhou vir ons seuns!
• Dit ontwikkel natuurlike liggaamskrag, balans, uithouvermoë en waagmoed!
• Dit ontwikkel positiewe selfvertroue, 'n sterk emosionele selfbeheer en selfversekerdheid. • Dit bevorder persoonlike dissipline en selfdissipline. • Dit is 'n uitstekende sport om die "core-strength" van die liggaam te ontwikkel sonder die risiko van beserings.
OEFENTYE: Soos gereël met die leerders. Dit vind in die koshuissaal plaas.