Ruiterkuns word as 'n skoolsport beoefen en die leerders het reeds die afgelope drie jaar die Mpumalanga-span by die SA's verteenwoordig.