Rugby bestaan uit twee afdelings:
Juniors: Graad 1 en 2: Pumaki (Tag-Rugby)
Seniors: O/9, O/10, O/11, 2de en Eerstespan

PUMAKI RUGBY (Vanaf Maart)
Die hoofdoel hier is om aan die leerders die nodige vaardighede, konsentrasie en oog-hand-koördinasie aan te leer. Vriendskaplike wedstryde word gereél en gespeel op georganiseerde Pumaki-dae.


Pumaki's oefen Maandae, Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30.
Ouers sal briewe ontvang wanneer amptelike oefening begin.

SENIOR RUGBY
Ons spanne nl. O/9, O/10, O/11, 2'e en Eerstespan neem deel aan die Mediumskole-liga, asook die Hoëveldgroep-wedstryde.


OEFENTYE:
Maandae, Dinsdae en Donderdae:

O/9, O/10, O/11: 13:30 - 14:45
Tweedes en Eerstes: 15:00 - 16:30