oNS SPAN

oNTMOET DIE PERSONEEL VAN
pRE Primêr hAAS DAS!

Skoolhoof

Lalla Fick

BA. Ed MBK, Smartbrain-Neuro Programmeerder, HPM

2 Jaar Hoërskool onderwys,

21 Jaar kleuter onderwys

Sekretaresse

Marina Mons

GRAAD R

Afrikaans - Ladybird klas

Lalla Fick

Ba Ed MBK, Smartbrain-Neuro Programeerder, HPM

2 Jaar Hoërskool onderwys,

21 Jaar kleuter onderwys

Afrikaans - Strawberry Shortcake klas

Vanessa Prinsloo

HOD Junior Primêr

25 Jaar Kleuter onderwys

Afrikaans - Bytjie klas

Lorette Brouwer

B.Ed Grondslag Fase

11 Jaar Kleuter onderwys

English - Elephant Class

Corlia Blignaut

B.Ed Grondslag Fase

11 Jaar Kleuter onderwys

GRAAD RR (SENIOR)

Afrikaans - Voëltjie klas

Sanmari Button

B. Verbruikerswetenskapbestuur, 

Nagraadse Dip. Intermediêr en Senior fase

9 Jaar onderwys

Afrikaans - Muis klas

Patricia Joubert

B.Ed Grondslag Fase

6 Jaar Kleuter onderwys 

(2jr student, 4jr onderwyser)

Afrikaans - Skapie klas

Barenda Coetzee

Hons. BA. Psigologie, SAGTR gerigestreerde Psigometris werksaam by Opvoedkundige Sielkundiges-

15 Jaar, Smartbrain – 4jr, 

Onderwys 1 en ‘n half Jaar.

English - Dinosaur class

Marli Fick

Intermediêre Fase – Besig met Studies

GRAAD RR (JUNIOR)

Afrikaans - Krappie klas

Marlize de Beer

B. Ed Grondslagfase – Tuks

Afrikaans - Beertjie klas

Elmarie Martin

B.Ed Hon. Grondslag fase

5 jaar Onderwys

SPEELGROEPIE

Diertjie klas

Jana Swart

B.Ed Grondslag Fase

9 Jaar onderwys

Algemene Assistente

Roslina

Puleng

Lungile

Sipho

Zama (Badkamer Assistent)

Thandeka – (Badkamer Assistent)

spraak- en spelterapeute

Pre-Primêre Skool Haas Das beskik oor drie spraakterapeute wat op die terrein u kleuter sien.

Lizelle Kerslake 

B Spraak- Taal- & Gehoorterapie (Universiteit van Stellenbosch 2012)

Chanelle Stewart 

B Spraak- Taal- & Gehoorterapie (Universiteit van Stellenbosch 2018)

Dirkjé Kerslake
B.Kommunikasie Patologie – Spraak-Taal Patologie (2014) Universiteit van Pretoria