Graad r

oNS SENIORS KAN UITSIEN NA DIE VOLGENDE!

‚ÄĘ Playball¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ‚ÄĘ SmartBrain¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬† ¬†‚ÄĘ Kindermusiek¬†

Die Graad R Kleuters kry die geleentheid om te wys wat in hul steek, hetsy dit ‘n kunswerk is of ‘n oulike gediggie.

Elke Graad R kleuter kry elke kwartaal ‘n Assesseringsverslag. Dus ontvang hy/sy 4x assesseringsverslae in die jaar.

GRADEPLEGTIGHEID

Aan die einde van die jaar word die Graad R kleuters en hul ouers genooi om in die 

vieringe deel te neem waartydens elke kleuter ‘Graad vang’!

Dit is ‘n spoggerige geleentheid waarby elke kleuter die aand kan geniet en sy/haar kleuterskool loopbaan afsluit op ‘n ho√ę noot!

DIE GRAAD R ONDERWYSERESSE

Pre-Prim√™re Skool Haas Das poog om elke Graad R kleuter skoolgereed te kry en met liefde en geduld hul die nodige leiding en dissipline te gee wat selfstandige, goedgemanierde Graad 1’tjies die w√™reld instuur.

Afrikaans - Ladybird klas

Lalla Fick

BA. Ed MBK, Smartbrain-Neuro Programmeerder, 

HPM

2 Jaar Ho√ęrskool onderwys,

21 Jaar Kleuter onderwys

Afrikaans - Strawberry Shortcake klas

Vanessa Prinsloo

HOD Junior Primêr

25 Jaar Kleuter onderwys

Afrikaans - Bytjie klas

Lorette Brouwer

B.Ed Grondslag Fase

11 Jaar Kleuter onderwys

English - Elephant Class

Corlia Blignaut

B.Ed Grondslag Fase

11 Jaar Kleuter onderwys